Morokai
Pack Dog
Tyd om my 300 te verkoop.
Bietjie van die history. Het die bike so paar jaar gelede by Weskus gekoop, vir so ruk gery en geval, sleutekbeen gebreek en toe baie tyd buite die land spandeer.. Bike wou vir n ruk nie start nie ( geen kompressie nie ). Het die bike toe na Superfoxi toe gevat wat hom reggemaak het. ( Nuwe piston kit, cylinder re-sleeve en power valve service - R9307, kan die invoice verskaf ). Direk na die fix het ek die bike gestoor en nog nie weer gery nie. Die happy button werk nie!
Wil nou verkoop want ek is amper nooit by die huis nie en die bike staan net.
Bike kom met ekstra plastics, soos in die fotos, hour meter, radiator guards ens.
Prys verlaag na R25k of naaste offer.
Bike is in Stanford
076 017 7918
Willem