Hi aan almal
Ek is redelik nuut tot fiets ry. Het my KTM amper 'n jaar. Het die geleentheid gehad om saam met Orange pouwer na Lesotho te ry. As hy 'n roete beplan, maak seker jy kyk op 'n sataliet foto of 'n bobejaan daar kan loop! Dit was baie aangenaam om te sien hoe vriendelik die fietsry...