Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Schnupftabak Master

    Jongensfontein, vermaaklikheid,witsand

    More almal. Ek hoop ek post dit op die regte plek. Kan iemand dalk vir my sê of die pad van Jongensfontein na Witsand nog oop is en hoe lyk die pad?
  2. Schnupftabak Master

    Suzuki B120

    Jis al die willehonde. Weet enige iemand dalk waar ek n piston 1mm over size vir n Suzuki B120 in die hande kan kry?
  3. Schnupftabak Master

    Saterday bike trip

    En so besluit ons Vrydag middag dat Saterdag n goeie dag sou wees om met n Suzuki B120 en n Vespa 200 vanaf Swellendam na Barrydale en terug te ry deur tradouwspas. Op Barrydale het ons by Country Pumpkin gestop vir n lekker brekkie  en by Diesel & Cream vir n lekker milkshake. Alby bikes het...
  4. Schnupftabak Master

    New Member

    Jis manne. Eks Schnupftabak Master (Raymond) van Swellendam. Julle sal nog met die tyd agterkom hoekom die naam. Ek ry n V-strom DL650 en het ook n STEYR DAIMLER PUCH 1956 model wat n erfstuk is en die aarde laat bewe as hy start. Hoop om nog baie trips saam julle manne te ry. Het alreeds n paar...
Top