HI WD's
Ons is drie ouens so ver wat Vrydag 23 Aug vanaf Pta na Sabie toe ry vir die naweek.
Ons gaan sover moontlik grond ry verby loskop na tonteldoos en so aan tot in sabie.
Ons kamp in Sabie die vrydag aand by Catle rock en beplan maar van daar af waar onsdie saterdag slaap. Ry sondag...