Sabie trip 23-25 Aug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wit Roftie

Pack Dog
Joined
Jun 13, 2013
Messages
173
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW F800GS
HI WD's

Ons is drie ouens so ver wat Vrydag 23 Aug vanaf Pta na Sabie toe ry vir die naweek.

Ons gaan sover moontlik grond ry verby loskop na tonteldoos en so aan tot in sabie.

Ons kamp in Sabie die vrydag aand by Catle rock en beplan maar van daar af waar onsdie saterdag slaap. Ry sondag weer terug pta toeop grond of teer.

Ons is jonk en die brannas loopmaar so in die aand om die kampvuur maar is nie kakmakers nie! (Of dis wat meeste dink)

Wil iemand join?
 
Top