Ek filter elke dag tussen Melkbos en die stad en terug. Ek probeer maar beste judgement gebruik en filter nooit veel faster as die speed limit nie. As die motors stil staan dan ry ek in 2de maar stadig deur, en as daar n haastige man agter my sit sal ek altyd gap gee waneer dit veilig is om te...