• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

gesoek-helmet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
ek soek n helmet vir my huisdiertjie wat lekker stil is en nie n peak ophet nie. natuurlik vir n goeie prys  :ricky:

ons vandag n George trippie gedoen en sy kla bietjie haar helmet maak haar seer veral as die wind bietjie stoot soos vanoggend toe ons gery het.

medium size behoort te werk.

as ek haar gevang kry kan ek dalk die grootte van haar kop meet. gaan mooipraat kos maar kan gedoen word :imaposer: :ricky: :lol8:
 
Top