Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Ek spit altyd en sê Kanada maak van ons slagters en mechanics, want hier leer jy biltong maak en jou eie goed regmaak want dis te duur om te laat doen. Die fiets is nie perfek en een van daai mooi van ver maar ver van mooi, maar volgende winter doen ek dit beter. hier by ons is dit onsettend...
  2. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Dankie Ed. Oom youtube wys ook so maar ek is nog te bang om n gaatjie te druk🤣. Maar ek gaan as dit warm is kyk wat die stickers maak en dalk n gaatjie prik en hom bietjie stryk
  3. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Nie seker of die foto’s reg opgelaai het nie Die was maar n leerskool met youtube as onderwyser. Ek skuur nou al baie goed af🤣. Die stickers is beter kwaliteit as wat ek verwag het maar kon nie al die bubbles uitkry nie. Het die naweek die nuwe agterwiel, briek caliper en briekskoene opgesit...
  4. Worsbeer

    Kanada 2.0

    So is ek mos nou terug in die koue land en het spaar parte saam gebring om die 950 aan die loop te kry. Tas is oopgemaak met die agter rim, maar hulle het hom laat deurgaan. Dink die doane offisier ry ook n KTM is n het verstaan. Terwyl die fiets in die hospitaal is en ek elkgeval nie kan ry...
  5. Worsbeer

    Meanwhile in Canada 🇨🇦

    Julle verwar my nou met die Australiete en skape. Oom woody praat uit. Ek raak nou al die vis gewoond. Hier is lemon butter batter wat hom al so n ocean basket geur gee🤣
  6. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Terug in Kanada na my SA vakansie. Het omtrent n vakansie nodig na die een. Soveel gedoen as wat mens kan in 2 en n half maande. Meer as 10 000 km gery, maar baie was net op en af en heen en weer in die Kaap rond. Soos Immigrant gewys het is die weer lekker hier en sneeu maar min. Volgende week...
  7. Worsbeer

    Kanada 2.0

    So het ek besluit om slag Suid Afrika toe te kom en die winter te dodge daar en nou sneeu dit nie eens regtig daar die jaar. Volgende jaar gaan ek die Kanadese sê om my vlieg kaartjies te betaal dat hulle kan lekker winter hê🤣. Maar dit gaan goed. Vlieg weer middel Januarie terug😁
  8. Worsbeer

    My Workshop Projects

    Nie een KTM nie? Dis hoekom daar al 50 fietse is🤣
  9. Worsbeer

    Wanted Tail bag and tank bag

    Thanks @Brewed_Coffee and everyone. Ek het met Oom Chris gesels en die pakkies is oppad.
  10. Worsbeer

    Wanted Tail bag and tank bag

    Dankie vir die insette. Decent size is soos n weekender maar meer n week trip sak. Dankie Justin. Moerse nice sak en goeie prys, maar hy is bietjie klein. Ek gaan met oom chris praat en op bikegear kyk. Ek hou van die een soos Justin het wat “struktuur” het en nie daai oprol papsakke. Laat...
  11. Worsbeer

    Wanted Tail bag and tank bag

    Anyone have a decent size tail bag for sale that will fit on a 990? The box type with the bags on the side? Bought a nice Kaoke one from Oom Jupiter a few years back and Flying brick sold similar ones but can’t find them on the website. TIA En n tank bag vir n 990
  12. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Ek het na die KTM verwys🤣
  13. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Soos ek lees kry mens darem ‘n stoot in hier en daar…🤣
  14. Worsbeer

    Kanada 2.0

    🤣 daar is darem nog tyd. Soos Vaalbaas sê as ek nie n 890 toetsbestuur gaan ek nie weet wat ek mis nie
  15. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Alle opsies oorweeg en dit gaan maar n duur storie wees om die fiets reg te maak. Oorweeg om n ander 950 te koop en die beste parte te gebruik en res te hou. Die enjin is mos nou reg, maar die res het 100 000km op Of ek moet stop met die een en maar ‘n 890R koop volgende jaar. (Of Immigrant se...
  16. Worsbeer

    Kanada 2.0

    En nog
  17. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Van die trails en die eerste wipe out
  18. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Dankie julle. Ek waardeer die aanbied om te help. Ek kyk om in te voer maar die kostes tel vinnig op. Ek het ook gedink om op Wilddogs te soek vir parte, maar is nie altyd seker hoe hulle op die lughawe na gebruikte parte in jou tas kyk en hoeveel die shipping gaan wees nie. Dit is nogal n...
  19. Worsbeer

    Kanada 2.0

    Ek is nie seker nie. Daar kort n collar spacer aan die disc se kant sê hulle maar hy het 10 000km so geloop sonder probleme en alles tussen die swing arm het styf gesit en wiel het glad gedraai. Net die disc kant se bearings is stukkend. Ek weet nie waar die spasie vandaan kom dat die cush so...
  20. Worsbeer

    Kanada 2.0

    En van daar af so
Top