Is Saterdag deur Baviaans, met bakkie, van Willomore se kant af.
Ek was nog nooit voorheen in die Baviaans nie so ek weet nie eintlik waarteen om die kondisie te vergelyk nie. Het voor ons nog deur die hek is 'n paar GS ryers van voor af gekry. Daar was heelwat waterkruisings, klompie poele in...