Ek ken daai pad
Na sowat 40km kry ek dié. Ai man. Omdraai en terug is al oplossing. Dis darem 'n lekker twee spoortjie.
View attachment 926413
View attachment 926414
Op die kaart wys dit die pad loop deur tot amper by die Verwoerddam Chris. Hy is bitter lanklaas geskraap of aan gewerk, maklik 10 - 15 jaar terug.... raak al hoe meer so, jy moet my daai hek se rv stuur dat ek dit op my kaart merk ... ek kry die horries as ek moet omdraai ....
Enter your email address to join: