Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. TWE-TWE

    Somerset-Oos Hub brekvis met nuwe gesigte en ou vriende......dankie WD's.....

    :) ok boys and girls.....hier is n thread waarop julle fotos en stories kan pos oor Saterdagaand se koedoepotjie en Sondagoggend se boere-ontbyt... en julle trips huistoe... baie dankie aan almal wat opgedaag het en die wat gehelp het....julle is great ! :thumleft: :)
  2. TWE-TWE

    Reddingshoop-plaasskool word gerestoureer..ekstra blyplek langs Kamp Kimbo...

    :) ek gaan Reddingshoop eerder sy eie thread gee...... Reddingshoop was 10jaar gelede as n huisvesting vir jagters,families en vriende gebruik….toe die Departement Onderwys vir ons Margaret Oliphant as onderwyseres gee vir ons Laerskoolkinders, het ons die huis in n skool en blyplek vir 2...
  3. TWE-TWE

    ..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

    :) Ek en Lucky One moet ons bike- lisensies in Cradock gaan boek en ons besluit om n avontuur daarvan te maak en met die bikes oor die Swaershoekpas Cradock toe te ry…… Ons nooi almal met bikes in Somerset maar daar is net een chaperone wat nie moet werk op n Dinsdag nie…. Ek het gehoor dat...
  4. TWE-TWE

    Tiekiedraai/Hub Brekvis Bash...30-31 Julie 2016....

    Our venue at The Hub in Somerset-East..the venue can host more than 150 people... :ricky: Meals will include: People arriving on Saturday  - Roosterbrood/Askoeke with butter, Jam and cheese   Saturday Evening       -" kudupotjie" with salads and roosterkoek Sunday Breakfast       - Bacon...
  5. TWE-TWE

    R.I.P Trip for Gerhard Roets..from Somerset-East to Thomas River 7 November.....

    We had Gerts’ funeral this week…..he lost the battle against cancer… So me,Lucky One and Wild Catz decided to dedicate the roadtrip from Somerset-East to Thomas River Village to Gert and his family….. Anyone who like to join us is welcome…. Laban worked out a route for the three of us on...
  6. TWE-TWE

    ..Wat van n Visbraai voor op die see oorkant Mosselbaai 26 Desember..??

    ……ek weet daar is baie van julle WD’s en jul families wat in hierdie omgewing vakansie hou…… :) Elkeen bring n piekniekmandjie,jou familie,n sakkie hout,sjokolade en n stuk vis wat julle in Voorbaai(Mosselbaai) by Chatchalot kan aankoop….en dan braai ons kaalvoet voor op die see…. Miskien kan...
  7. TWE-TWE

    ..terug op die 250....plaaswerk..plaasbikes...en plaasstoep.......

    Ek geniet die 250 nog steeds n bietjie meer as die F650GS........Die hartseerste van die Nasionale Bash,is dat ek nie soontoe kon ry op n bike nie.... :( Maar daar is niks wat PBB  (Post-Bash blues) so vining wegvat soos n uur of 2 op jou bike nie.... Ons het vanoggend gou n plaas"rondte"...
  8. TWE-TWE

    Dis heelwaarskynlik die “ou” dame se eerste grondpad ooit…….

    Ek en Andries het vanoggend n vinnige 40km Maandagoggend outride gehad……seker net boere wat so ietsie kan beplan…….. :lol8: Sy sit lekker solied op die grondpad…..en sy het genoeg krag,wat ek nie noodwendig binnekort vreeslik gaan gebruik nie….. :ricky: Dis die minste wat wind my nog ooit...
  9. TWE-TWE

    Ek soek n geleentheid vir n bike van Alberton na PE/Somerset-Oos......

    ..het julle enige idees of voorstelle,hoe ek hierdie bike so vinnig moontlik in Somerset-Oos kan kry...??   :lol8:  :thumleft: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=177470.0
  10. TWE-TWE

    Tegniese ry-lesse saam met Chris Smit by Slagboom 8-9Augustus.......

    hey almal.....dis nou amper n jaar gelede wat Chris n klomp van ons ekstra lesse gegee het....oor berg en deur dal....deur slote ..oor bolders.....teen hoogtes op.....tussen pale deur .....noodbrieke oefen..... :ricky: hy bied hierdie komende Saterdag weer n naweek-kamp aan op dieselde plaas...
  11. TWE-TWE

    Tiekiedraai brekvis vir Tiano,Middelton Moffies,maats en vriende......

    hey maats.....ek open amptelik ons RR vir julle plesier...vertel julle stories en wys julle kiekies...... :ricky: :thumleft:
  12. TWE-TWE

    Soektog na 1983 Kawasaki LTD wat10jaar gelede in Trichardt by bike-plek gelos is

    My oom het in 1995 vir my n 1980/3 Kawasaki LTD gegee as geskenk toe ek my eindeksamen op Kovsies geskryf het......my ouers het vir my my eerste kar gekoop ,maar my broer op Tukkies het nie n ryding gehad nie....ek het niks geweet van motorfietse nie en bangerig vir hulle,maar was nog altyd...
  13. TWE-TWE

    R.I.P.Trip vir Tant Bettie..Swaarshoek,Witmos,Somerset-Oos Dinsdag 9Junie....

    Hierdie sal my derde R.I.P trip wees in die 11maande vandat ek motorfiets begin ry het..……….soos van julle weet het ek oorspronklik begin bike ry ter bewusmaking van kanker en Pienk bome vir Pauline. My eerste RIP trip was van Zuurberg motel oor die berge tot op die plaas solo, met my familie...
  14. TWE-TWE

    Tiekiedraai Brekvis Bash 1-2 August on Kareekrans in Eastern-Cape.........

    I have just started biking a month before,when we organized the Tiekiedraai-breakfast last year.   RR ;  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=156529.0     What a surprise when 69 bikes arrived, total of more than 100 bikers. They came from East London, King Williamstown, Ford...
  15. TWE-TWE

    Dinsdagoggend koffie........

    Ek is een van die gelukkige vroue wat my week van Maandag tot Sondag kan skommel en nie jou tipiese 8 tot 5 job doen nie……as ek nie locum nie en wat ek nie in die oggend administratief vir die boerdery hoef te doen nie,skuif ek namiddae of saans toe,sodat ek soveel as moontlik sonskyn kan...
  16. TWE-TWE

    The vision and Camp Kimbo.......

    VISION FOR RESTORATION OF THE SAN-PEOPLE The vision for restoration of the San-People (Bushmen) does not only include the people on our farm, but also their families at Platfontein close to Kimberley, and ultimately to re-unite them with their family members in North Namibia and South Angola...
  17. TWE-TWE

    a 1981 Yamaha XT500 and "Bash" on a outride.......

    One of my friends in Somerset-East,Dougie Argyle,is an old school biker and he went with me and my "new" bike 'Bash" for my last exercise before our trip to the Baviaans for the EC-Bash..... Dougie has a few bikes,but he took his 1981 Yamaha with 100 000km on the clock !!!!! for this trip...
  18. TWE-TWE

    On the farm with Florider....

    We had responsibilities on the farm this weekend and with the Bushman-church,so I couldn't do the Kouga-loop .......... Instead ,Saturday lunchtime Drazil and Florider arrived on Kareekrans and after a cooldrink we went for a short ride to Camp Kimbo .... Florider,a German, is visiting from...
  19. TWE-TWE

    Restourasie van n nasie...die San-Boesmans op Kareekrans in Oos-Kaap

    My werk en storie met ons ongeveer 100 Boesmans op die plaas is n 13jaar oue verhaal van lief en leed.… so ek gaan elke dag so stukkie tik en pos . In 1996 het Andries 2 San-Boesmans op Patryshoogte plaas naby Cookhouse ,as sekuriteitswagte gebruik.Hy het baie van die Sanmense(Rooi nasie)...
  20. TWE-TWE

    Tiekiedraai kamp en njom-njom brekvis 1 en 2 Augustus op Kareekrans

    Inligting sal volg .....boek dit solank op jul kalenders!!!   julle gaan in Camp Kimbo bly..... :thumleft:   https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=156529.0            venue;S33 05.299 E25 41.086
Top