Tegniese ry-lesse saam met Chris Smit by Slagboom 8-9Augustus.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,515
Reaction score
377
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
hey almal.....dis nou amper n jaar gelede wat Chris n klomp van ons ekstra lesse gegee het....oor berg en deur dal....deur slote ..oor bolders.....teen hoogtes op.....tussen pale deur .....noodbrieke oefen..... :ricky:

hy bied hierdie komende Saterdag weer n naweek-kamp aan op dieselde plaas langs Slagboom...

daar is gas-geysers met warm water in die ablusie-geriewe......

daar is n lekker lapa en kuier-area...

julle is welkom om van Vrydagaand te kamp en hy begin 9h00 Saterdag-en Sondagoggend met opleiding.....

bring julle eie kos en drank en tente en slaapgoed....

dit gaan jou R800 per persoon in totaal kos vir die naweek en die opleiding.....

(dames betaal meer,want ons laat hom meer stress)...grappie :lol8:

as jy self met hom wil gesels,hier is sy nommer: 082 410 8903

ons het maagpyn gehad soos ons gelag het ,met die vorige opleiding..... https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=159927.0

groete
J

PS....ek gaan ongelukkig nie hierdie naweek die opleiding kan bywoon nie.......maar Chris het gevra ek moet dit op die forum pos,want hy het sy password verloor..... :lol8: :thumleft:



 
Top