So, as jy n 4x4 EV het en kar in die grammadoelas kort. Wat maak jy? Opvou solar, klein generator? Hoe generate jy off grid krag om so 100 kms te kan ry?
Ek reken n range van 600 kms is minimum. Behalwe vir n alledaagse werktoe commuter kar. Dan is 300 kms seker ok?