Tip of Africa Adventure ride Namibia

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Marius Swart

Pack Dog
Joined
May 1, 2015
Messages
111
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
BMW R1200GS
Ons beplan om n kerk tegaanbou in Kaokoland Namibia in Jullie 2017 .Ons hel al twee adventure ride dae gehou om geld in te samel om die proejek te doen ons is baie bevooreg n skenker het vir ons die hele struktuur geskenk . Ons sal voort gaan om adventure ride dae te hou om die groter projek tehelp aan die gang hou, ons beplan van jaar om ook n fun endero te hou op Napier.
Ek wil hoor of daar iemand is wat belang stel om saam my en my seun te gaan om te help ek wil ook hoor of daar iemand is wat kan help met die uit voer en in voer na Namibia en as daar iemand is wat kan help met vervoer van af Kaap na eerste kese Outjo of Windhoek .
Ek sal julle hulp wardeer
Dankie Marius
 
Top