Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Baviaanskloof Maart 2018

    Ons beplan Saterdag 3 Maart n trip deur Baviaanskloof weet iemand hoe die water vlak is.
  2. M

    Tip of Africa Adventure ride.

    Ons wil weer n adventure ride hou op Napier op 7 Oktober ons gaan n heel nuwe roete doen ons beplan om van Napier tot Riviersonderend te ry so 120km .Ek het van oggend roete gaan ry dit is n mooi pad en omgewing ek glo almal sal dit geniet.
  3. M

    2016 1200GS Trophy Price drop

    22 200km Extra -flying brick adjustable handelbariesers -Rock fox bash plate -Rock fox soft pannier rack -Rock fox light protecter -12 volt Socet -BMW Dent warranty -still 6 months BMW warranty Price R135000.00 For more information please contact: 0828988353
  4. M

    Tip of Africa Adventure ride Namibia

    Ons beplan om n kerk tegaanbou in Kaokoland Namibia in Jullie 2017 .Ons hel al twee adventure ride dae gehou om geld in te samel om die proejek te doen ons is baie bevooreg n skenker het vir ons die hele struktuur geskenk . Ons sal voort gaan om adventure ride dae te hou om die groter projek...
  5. M

    Anakee 3 Tyers sold

    Brand new 120/70 R19 R800.00 And 170/60 R17 R1500.00
  6. M

    Leo vince for 800gs sold

    Leo Vince for 2013 800gs R4000.00 Light protector orange R200.00 Transport for your own cost
  7. M

    Tip of Africa Adventure ride

    Saterdag 20 Agustus het ons weer ons jaarlikse ride op Napier gehou na die vorige nag se reen het die wiel gedraai wat n mooi sonskyn dag moes wees was toe n bewolkte dag,maar dit het ons gees nie gedemp nie.Die tafel was gedek vir n biter interesante dag die manne en dames wat wou speel was dit...
  8. M

    Tip of Africa Adventureride

    Ons het weer n adventureride op 20/8/2016 op Napier. Die roete is deur mooi landskap ons ry deur boere se plase die grootste gedeelte is op privaat eiendom. Navrae kan aan my self gedoen word. Sel 0828988353 Mail [email protected] https://www.youtube.com/watch?v=qGmePs4gKl4...
  9. M

    Stilbaai tot Oos london

    Ek en my seun wil na nuwejaar van Stilbaai na Oos london ry ons wil meer op grond as op teer ry daar is n paar paaie wat ons wil ry Stilbaai tot Riversdal grond dan grondpad Herbertsdale na Van Wyksdorp oor rooibergpas Oudshoorn dan na George via Motagu Pas dan met saasveld pad na Knysna dan met...
  10. M

    Stilbaai tot Oos london

    Ek en my seun wil na nuwejaar van Stilbaai na Oos london ry ons wil meer op grond as op teer ry daar is n paar paaie wat ons wil ry Stilbaai tot Riversdal grond dan grondpad Herbertsdale na Van Wyksdorp oor rooibergpas Oudshoorn dan na George via Motagu Pas dan met saasveld pad na Knysna dan met...
  11. M

    Honda XR650L for sale

    Ek het n 2012 Honda XR650L verkoop 1  Nuwe Heidenau agterband nog nie geloop nie maar mag anders wees as fiets verkoop word 2  14450 Km 3  Scortsch pyp 4  Kan oor voor band praat Kontak my by 0828988353 of [email protected]
  12. M

    Tip of Africa Adventure Ride 15/8/2015

    Op 15 Agustus 2015 gaan ons n Adventure Ride hou in Elim omgewing ons gaan die oggend op Napier by die NG Kerksaal van af 7h00 by mekaar kom om 8H00 te ver trek op n asemrovende roete by die saal sal daar lekker koffie en iets wees om te eet. Die roete neem ons deur...
  13. M

    Tip of Africa Adventure Ride

    Vir inligting kyk na eerste Ad Dankie
Top