Tip of Africa Adventure ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Marius Swart

Pack Dog
Joined
May 1, 2015
Messages
111
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
BMW R1200GS
Saterdag 20 Agustus het ons weer ons jaarlikse ride op Napier gehou na die vorige nag se reen het die wiel gedraai wat n mooi sonskyn dag moes wees was toe n bewolkte dag,maar dit het ons gees nie gedemp nie.Die tafel was gedek vir n biter interesante dag die manne en dames wat wou speel was dit hemls vir die eerste adventure ryers was dit n vuur doop. Die roete en weer het als na ons gegooi. Daar was harde grond klip kly sand en baie water.Die roete het n paar ego's geknak met gelukkig net een meer erinstege val maar my seun kon aan klaar maak.
 
Top