Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. blackbird

    KTM deurskynende tenks word bruin?

    N Bike pel vra my nou die dag wat in brandstof die tenks laat bruin word? Blykbaar van PE tot George gebeur dit met van sy pelle met KTM's. Ek het nou al die slimmes by Engen gevra maar geen regte andwoord nie. Hier bo bly die tenks glo deurskynend. Nog nooit daarvan gehoor. Wat is die honde se...
  2. blackbird

    Wanted Microphone for Sena 5

    More Honde, so wie het extra mikrofone vir Sena 5 wat stof vergaar? Tussen my en Tigre is ons nou deur al ons spaar stelle. Boom en of plat vasplak eenhede sal help. Groete
  3. blackbird

    LF side panels

    Honne ek soek die kant panele vir n Yamaha XT 400 1994. Die wat ek op net sien lyk almal grys. Dankie
  4. blackbird

    Ek noem haar toe DANIE

    Wel so het ons almal daai een kennis wat ook bikes het, maar net nie ry nie. So staan sy bikes in n ander vriend se motorhuis en word een of twee keer n jaar gey. Wel die vriend het verlede week voet neergesit want mamma se kar moet binne parkeer. Daar word vir my gevra of ek nie die Yummie wil...
  5. blackbird

    My friends Stuart's truck is going to...

    Hallo honne, my vriend Stuart ry met n 9 ton trok met n 1ton kraan om alles en nog wat, vir mense te vervoer. Hy kom baie keer met die trok leeg terug. Ekt met hom gesels oor die WD Couriers en hy is doodreg om daarmee te help. Ek gaan van tyd tot tyd hier post waar hy rondry as iemand dalk in...
  6. blackbird

    Wanted RHS footpeg for a Varadero 2007

    Good day dogs, as per heading. Friend topped over and broke his right side footpeg.
  7. blackbird

    Loskopdam se braai

    So sien ek op vleisboek n man met sy fiets onder by Loskop se damwal en besluit dat daar gebraai kan word. Vriende word genooi en so ry ek, Tigre, Eddie en Jaques sondag oggend na Loskop. Teerlangs want Eddie is op sy 1981 Honda 900 Custom. Lekker 400km draaitjie.
  8. blackbird

    LF Triumph 800 chain guard

    More Honne . Opsoek na n "chain guard" vir n 800tiger. Waar le een rond?
  9. blackbird

    TRUGGETREK- Honda NC 750

    More Honne, my kantoordame verkoop haar NC750 want sy ry nooit. Kontak Wynand direk. 2018 Honda NC750 (Manual) 3950 km Alle dienste gedoen by agente R92000 Kontak: Wynand @0825612445
  10. blackbird

    Tailight cover XT500 1981

    Jongman by Toits slaghuis agter garage is nou trotse eienaar van XT 500. Bike het nie n tailight cover nie. Waar kan ek vir om help soek.TX
  11. blackbird

    FS Std BMW can and highway pegs

    Highway pegs never fitted R1750 Std BMW 1200 exhaust can from my 2017. No dents or scraches. Needs a good cleaning. R1750
  12. blackbird

    FS - GS 800 Ali panniers and std pipe

    More honne, adverteer vir n vriend wat n stel alu tasse met canvis sakke binne en n std pyp het van sy 2011 GS 800. Hy kyk na so R2000 vir die pyp en panniers met sakke so R6000. Praat gerus met Tjaart (082496799vyf) as jy belang stel of n aanbod wil maak. Hy beweeg tussen gauteng en Slaapstad...
  13. blackbird

    1200LC 2017 Prop shaft replacement

    Feeling a vibration on my foot pegs. Mike Botha that services my bike spoke to BMW to find out if it is a regular problem. Their answer is that tall riders like me set the suspension on 2 up with luggage to give as much lift as possible even being 1 up. That causes the prop to run on angle not...
  14. blackbird

    WANTED Triumph 800 left mirror

    Dogs, looking for a left side rear mirror for Tigre's 800 Tiger.
  15. blackbird

    Slaapstad na Centurion op n cruchrocket

    So n pel het n Ducati 749s in slaapstad gekoop en ekt in gestem om die outjie te gaan haal aan die einde van November. Sal af vlieg, bike haal en gou my dogter in Houtbaai soen. Ek beplan dan Stellenbosch-Franschoek-Caledon-Reviersonderend-...
  16. blackbird

    Wanted LC Gear shifter

    Wanted. A friend is looking for a gearshifter for a GS LC if anybody has one lying around contact Deon directly. Tx. oh828096090
  17. blackbird

    Centurion na Naboom more 5 Aug

    Honne ek ry more na Naboom met bike en terug met bike en bakkie tot Bon Accord, Centurion met bike. As iets kan saam of terug kontak my. Nul72132196nul.
  18. blackbird

    Selfoon cradle

    Gesoek. Opsoek na die foon cradle wat in die navigator se cradle vaskom. So R200 online, maar 28 dae wagtyd. Wie het een wat rondle vir my i phone asb.
  19. blackbird

    SORTED.Carton sigs soek lift Tx Scrat.

    Ekt n pakkie die grootte van n karton sigarette wat n lift soek van Centurion na Philipolis asb.
  20. blackbird

    Pta to Durban

    Hey dogs, going to Durban tomorrow. Leaving from Centurion in the morning. if it can fit on my GS ill gladly take it there. 0721321960
Top