Dagse mense!!
Ek is Jaco van Niekerk en bevind my huidiglik nog in Citrusdal, maar ek trek weer eersdaags terug plaas toe in die Williston distrik. Ek het my Tripple Black 800GS (2012mod) die afgelope 2jaar baie geniet hier in die Cederberge en Tankwa karoo. Was bevoorreg om sulke lekker...