Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
c832fb72d54342aa2e5b72afa694edc2.jpeg

IMG_8968.jpeg


Train bridge spotting.
 
'n Kaas burger en tjips, roomys, 'n Appletizer vir die stof en toe is dit huistoe. Dis nou al 37° en die koeltekolletjies is yl gesaai.

250km vir die dag. Dinsdag gaan ou rooies vir sy eerste diens.


IMG_2065.jpeg
 
... raak al hoe meer so, jy moet my daai hek se rv stuur dat ek dit op my kaart merk ... ek kry die horries as ek moet omdraai ....
Op die kaart wys dit die pad loop deur tot amper by die Verwoerddam Chris. Hy is bitter lanklaas geskraap of aan gewerk, maklik 10 - 15 jaar terug.
 
Top