Dankie Dorsland!
🤣 Alhoewel ek meeste van my tyd in SA, daar deur bring vir die afgelope 5 jaar. Is ek nie n opregte Bultfonteiner nie. Dis maar waar my Honda en my wyfie is, die Ingilse se mos “Home is where you hart is” so Fietse=Huis.
Ek het nogal gedink die, waste fiets is die...