Is daar enige manier wat n 690 motor in die 640 sou pas? Ek weet die kettang, remme, pyp ens sit aan die teenoorgestelde kant, maar dit lyk of dit iets is waarom jy sal kan werk. Ek neem aan die groot vraag sal seker wees of die motor in die frame sal pas? Wat anderste sou mens moet na kyk...