Ek en Sparky (+1) gaan Sondag onder by Skitterykloof 'n tjop en 'n dop hou, vir die wat nie weet waar dit is nie, dit is so 80km buite Ceres en so 1km vanaf die Tankwa Padstal. Ons sal so 08h00 by die Engen winelands garage wees as enige iemand wil saamkom.