Ongeveer 600 km gedoen, Baviaans.
Die fiets is nog soos nuut,
R 23 000,00 R 21 000,00 ;)
Ingesluit by die prys as dit die voornemende koper sal pas, size 9 "Maverick" MX boots, soos nuut, en Enduro helmet (m) :thumleft:
Skakel my vir meer inligting,
Johan - 072 483 2255