Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. O

    ABS: Hoe gemaak om dit weer aan te sit?

    Dankie vir die al die raad. Ek sal deur die toetse gaan. My battery kan dalk die probleem wees, want die fiets vat 'n bietjie langer om aan die gang te kom as wat dit so 'n twee maande terug die geval was. Ek sal die voltage toets. Ek moet sê dat ek gee nie so baie om dat die ABS permanent af is...
  2. O

    ABS: Hoe gemaak om dit weer aan te sit?

    Ek sê dit oor die status van die liggie. Of dit fisies af is, die is moeilik om te sê. Ek het ook nie gedink dat dit moontlik is om dit permanent af te sit nie.
  3. O

    ABS: Hoe gemaak om dit weer aan te sit?

    Ek soek asseblief 'n bietjie tegniese hulp. Ek ry 'n BMW F650GS 2008. Ek het grondpad gaan ry en in die haas om die ABS af te sit het ek per ongeluk die ABS permanent afgeskakel. M.a.w., elke keer as ek nou die fiets aanskakel, dan moet ek die ABS knoppie indruk totdat die ABS liggie flikker en...
  4. O

    Liewer laat as nooit

    Hallo Wild Dogs, Ek is van die Paarl en het op ouderdom 52 my eerste fiets gekoop. Honda Shadow Cruiser. In daardie stadium nog nooit 'n motorfiets gery nie. Amper my voorhek plat gery nadat aan my verduidelik is hoe die ratte, petrol en koppelaar werk. Kon amper nie omgedraai gekry om weer...
Top