ABS: Hoe gemaak om dit weer aan te sit?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 20, 2010
Messages
4
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek soek asseblief 'n bietjie tegniese hulp. Ek ry 'n BMW F650GS 2008. Ek het grondpad gaan ry en in die haas om die ABS af te sit het ek per ongeluk die ABS permanent afgeskakel. M.a.w., elke keer as ek nou die fiets aanskakel, dan moet ek die ABS knoppie indruk totdat die ABS liggie flikker en dan as ek ry dan gaan dit af. Doen ek dit nie, dan bly die ABS liggie permanent brand.
Wat moet ek doen om dit weer na normaal te skakel?
 

Latest posts

Top