'n Vriend van my verkoop sy DRZ, dis 'n 2006 model, met 8000kms op die klok, hy het Hyde bashplate en handguards, cowley pyp en IMS long range tank Exel rims, fully adjustable Showa Suspension. die bike het ook oorspronklikke tank, dakar screentjie vir die langpad en carrier rack. die bike is...