• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2005 SUZUKI DRZ 400e

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bittervrug

Pack Dog
Joined
Jun 3, 2010
Messages
303
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 640 Adventure
Ek verkoop my geliefde DRZ 400e. Ek doen dit omdat ek 'n nuwe dogtertjie het en bietjie cash nodig het. Hierdie fiets is baie mooi opgepas en baie lief gehad, hjier is 'n paar stats oor haar. Ek kyk na so R25 000

Die enjin is oorgedoen +\-  5000kms terug by Nicks Cycles in Kempton, die enjin loop soos stroop.
Nuwe Protaper kwart duim YZ bend Handlebars
30 mm ZETA Handlebar risers
ZETA Handlebar crashbars vas aan Cycra clamps met ingeboude flikker ligte.
IMS 16 liter Long range Fuel tank
Thumper Talk Case savers.
Lekker groot en laer pedals om die cockpit oop te maak((saam met die risers) ek is 186 en pas my soos 'n handskoen die bike))
Nuwe neck bearings
Nuwe remblokkies agter
Nuwe Mitas Agter
Nuwe Enduro tube agter(is geline met nog een so GEEN punctures ooit)
Voorband nog amper nuut
Nuwe Sprocket's en ketang.
DRZ's kom standaard met EXEL rims en SHOWA shocks wat heeltemal verstalbaar is voor en agter, met bullet proof 400cc enjin in legendary Suzuki chassis.
 

Attachments

  • DSC_0294.JPG
    DSC_0294.JPG
    409 KB · Views: 452
  • DSC_0291.JPG
    DSC_0291.JPG
    382.6 KB · Views: 455
  • DSC_0289.JPG
    DSC_0289.JPG
    357.2 KB · Views: 445
  • DSC_0292.JPG
    DSC_0292.JPG
    391 KB · Views: 447
  • DSC_0290.JPG
    DSC_0290.JPG
    396.8 KB · Views: 434
Top