Bly jy is ok, Dwerg.
Ek het 2 braces, een vir my pillion ook.
Ek het 2 ongelukke gesien wat die ryers braces aan gehad het.
My opinie - die braces het hul lewens gered. :thumleft: :thumleft:
Die een was in Lesotho, die vrou het met haar 800 GS in kranse in gery, haar helmet was in stukke...