Twee naweke terug was ons in die bosveld (naby Ellisras) toe word my vriend deur hierdie outjie gepik op sy enkel. Dis 'n Southern Stiletto, maar ons moes hom dood maak en saam neem hospitaal toe sodat hulle weet watse slang dit was. Die verpleegsters het geskree terwyl hulle hulself vinnige uit...