Dagse
Is al n wyle ingeteken doen nou eers die ampetilike dagse ding. Het nie tans n bike nie hopelik sal dit voor einde van die jaar gebeur :!:
Hier is n link van ouens in Utah https://s147.photobucket.com/albums/r292/dodgerdodger/?action=view¤t=MOV00945.flv
Lekker dag