Riding towards and around Rust de Winter area

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

1X

Race Dog
Joined
Jan 25, 2007
Messages
595
Reaction score
8
Location
Die regte kant van die Boerewors gordyn!
Bike
AJS (all models)
Het enige iemand n roete vanaf Pretoria na Rust de Winter en omgewing. Soveel as moontlik grond maar nie noodwendig oor die koppies van Kwamahlanga nie.

Ook nie net dirt highways nie.

Lekker vol stront ne!

Indien wel en jy is bereid om te deel sal dit baie gaaf wees.

Dankie
 
Top