Manne, ek is innie wolke. Goiter my DL650 V-Strom in Cradock gaan haal. Arme Jacques het byna gehuil toe ek sy ex daar wegry. Nou's sy my Suzi en wat n droom meisie. Ek sien uit daarna om my experiences op haar rug met julle te deel. Seems like Wild Dogs have more fun than lap puppies, so I'm...