Tjokkie
Pack Dog
Ek het die handlebar ram mounting ball en arm kit nodig om my babe op die fiets te mount.
Het dit die eerste keer gebruik die naweek en in die map bag van die tank bag gesit, maar ek gaan my gat af val want ek loer na die gadget elke keer as dit met my praat. Wie kan help.