Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Did you benefit from Off - Road Training?

    Het hierdie langnaweek vir die eerste keer grondpad gery na my kursus ADA DP 1. Ek en my man het die Parys-de Aar Adventure Rally gaan doen!  Alhoewel ek slegs so 80% van die grondpaaie gery het, het ek na hierdie naweek eers werklik besef hoe die kursus my gehelp het! Meer as een maal het ek...
  2. M

    Did you benefit from Off - Road Training?

    Verseker!!!!  ;) Was self die naweek saam Stofboxie op die kursus!  Partykeer was dit maar lekker "benoude boude" - maar ek is so bly ek het dit gedoen!!  'n Moet vir elkeen (of liewer elke vrou!!) :imaposer:
  3. M

    Parys De Aar Adventure Rally - 2011 (19 - 22 March ***fully booked***

    Gaan verseker lekkerrrrr fun wees!  Sal my 1ste trippie "off road" wees!  Dus vir julle lekker "fun" en vir my "stress"-vol!!  Toemaar, ek is gewoond aan grond koop!  Hopenlik na die naweek se kursus saam Jacky-hulle - sal dit goed gaan!  Baie opgewonde - kan nie wag nie!!
  4. M

    ADA - Dual Purpose Rider Training - DP1 & DP2, 4th - 6th February.

    I wish to thank all of you for an awesome weekend, especially for Jacky!!  Jacky, you are an excellent instructor!  Thanks a lot for being so patient with me!  I will definately come back for the same course, because all the information/skills etc are to much to handle and remember in 2 days! ...
Top