Trek daai bearing stywer as jy hom insit, omrede hy nie die heeltyd draai nie, sal hy nie seize nie, volgens my as jy kyk na daai was hy bietjie aan die los kant, so jy kry axle movement, wat daai indents veroorsaak, try dit. As jy hom kry in NSK, sal jy hom in al die brands kry.