Frannarossi
Race Dog
Die hartseer dag het toe aangebreek want my pa se gat jik alweer om bike te verkoop en ek wil 'n bull run kar koop so ek kan nie my 1150 weer terugkoop nie..... :'(
2002 Single spark.
Bike het nou 129 000 kms op.
Die bike diens ek al self van hy 60 000 kms op het.
Hy is laasweek weer gediens.Nuwe clutch in so 1500 kms terug.
Ekstras:
Tank bag
Big foot side stand extender
Wide foot pegs
Spotlights
Lower seat
Tornado pyp met y piece
Trax top box
Touratech panniers
Wild at heart pomp onder die tank
Upper crash bars
Prys is R55000 of ons strip van die ekstras om die prys te sak.........