12 Dae Roete in die WES KAAP/ NOORD KAAP en SUIDE van NAM

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dman01

Puppy
Joined
Apr 11, 2020
Messages
20
Reaction score
2
Location
Gordons Bay
Bike
Yamaha XT 660 Z
Goeie Dag Wilde Honde

Ek het julle hulp nodig met 'n roete uit Somerset Wes Noord Kaap se kant toe en miskien die Suide van Namibie asseblief. 
Ek dink aan die kant van die land want dit sal eers gery word einde Mei maand.  Beplanning is so 12 dae trip.
Waar sal julle manne voorstel ons ry en oor slaap.  Ek weet dis die begin van winter en al daai maar ek sal graag wil hoor wat sê julle.
Ons sal kamp waar ons kan.  Het meeste gear om die koue te weerstaan. 

Enige voorstelle itv paaie, plekke en gear sal baie waardeer word. 
Bikes is 650cc.
Sover is die Tankwa en Verneukpan op die lys.

Byvoorbaat baie dankie manne!!
 
Top