1200 Adv R R

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie nice man. Lekker kiekies wat jy het.

Die bike wat daar uitloer lyk na 'n Honda Black Bomber.
 
:eek:
GS
GeenSand
Hier kom ons ai!
Van doer sien ek al iemand sit???
Geen tyd vir foto,s
Die Oiltanker sak weer in 3de... exhaust brake hou my terug gou 2de toe...
Ek sien net spore orals van die pad af links en regs oor die pad...
Die Oiltanker ploeg reguitvoort regs dan reguitvoort oppad  na die man wat  langs die pad sit...
Fok hy het ook  n 1200 sal maar try om voor hom te val nie op hom nie...
Die Oiltanker ploeg reguit aan soos n Icebreaker...
En gaan stop op harde grond  :ricky:
net na die man wat langs die pad sit...
Die Oiltanker het dit gemaak! :thumleft:



 
Tankwa Bike Burn seker da sal klomp foto,s kom...
Slaap toe die aand daar dankie Henk
Volgende jaar is ek 1ste daar sommer vir n week...
Ry toe die oggend...
 

Attachments

  • 14010273752920.jpg
    14010273752920.jpg
    73.5 KB
  • 14010274619692.jpg
    14010274619692.jpg
    78.6 KB
  • 14010274815163.jpg
    14010274815163.jpg
    91.8 KB
  • 14010274930684.jpg
    14010274930684.jpg
    82.1 KB
  • 14010275128565.jpg
    14010275128565.jpg
    142.2 KB
  • 14010275258836.jpg
    14010275258836.jpg
    82.1 KB
  • 14010273661089.jpg
    14010273661089.jpg
    55.8 KB
:ricky:
So what do i think of the GS1200Adv
I don,t miss my XT660 Tenere anymore!
Small things..
To do...

Get better tyers        any info ???
Saddle bags              any info???
Handel bar raisers    any info???

Oja lost my rear mudguard somewhere???
Kak design???
What else
Oja
GS staan vir   GAAN STAAN !!!

Petrol at 130-140  16lperkm
                110-120  18lperkm
                    90-100    20lperkm
 

Attachments

  • 14010275676897.jpg
    14010275676897.jpg
    72.9 KB
  • 14010275767208.jpg
    14010275767208.jpg
    87.3 KB
  • 14010275854019.jpg
    14010275854019.jpg
    87.8 KB
  • 14010276330352.jpg
    14010276330352.jpg
    100.5 KB
  • 14010276147881.jpg
    14010276147881.jpg
    114.8 KB
  • 14010276068500.jpg
    14010276068500.jpg
    133.9 KB
Leaker nice pics and cool roads you travelled. :thumleft: that section down Gannaga through the sand was the end of the orange route .
 
Lekker trippie daai.  Lekker om so alleen te ry op sulke lekker paaie.  :thumleft:
 
Awsome, this has just confirmed my choice as to what my next bike will be for sure !
 
Mark kom maak n draai en kom kyk die Enduristan saalsakke en die Kenda bande wat
ons verkoop. :deal:

ENDURISTANPACKED2_zps3b3bc914.jpg
 
great photo,s thank u for sharing
 
Mark jou etter, ekt gedink jy gaan my naam vergeet! Was lekker om te ontmoet daar by Middelpos. Lekker RR, dankie!!
As ek net weet hoe om maklik fotos te post kan ek seker ook maar 'n RR gooi......
 
DirtRebell said:
Die bike wat daar uitloer lyk na 'n Honda Black Bomber.

Jy's heeltemal reg. Die eerste groot motorfiets wat honda gebou het. 450cc met dubbelle oorhoofse nokasse en 'n top spoed van 180km/u.
Gemaak tussen 1965-1974 maar het glad nie goed verkoop in ons land nie. Party eienaars het gesê hulle is onbetroubaar maar vandag is hulle baie gesog vir die bou van Cafe Racers.
 
Mark62 dankie vir die RR. Jy's 'n bevoorregte man om twee sulke lekker ry-goed te hê!

Geniet dit en mooi ry.  :ricky:
 
Hi Mark,
Good RR and cool photos.

Get Roxspeed Pivoting risers if you can find a set. They not only raise the bars but also also fore and aft adjustment of the bars.
 
Bie said:
Lekker ene Mark. Hoop daar is baie veilige myle.
Hi
Goed om van jou te hoor...
Stephan ok n 1200 gekoop
Ons beplan volgende maand om Baviaans te doen...
Groete aan almal
Mark en Ruth
 
StuartC said:
Awsome, this has just confirmed my choice as to what my next bike will be for sure !
And to think i did not like a Bmw at all
I only got it to tour and for 2up...
But it handles very easely...
 
Top