AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Ek kan 'n tubeless Exell 17" kompleet agterwiel kry vir baie goeie prys. Het enigeen dit al probeer? Sal dit enige effek op hantering hê, dalk headshake......?
Ek weet ouens doen die 19/17 duim combo. Ek beplan om die 21" voor te hou, budget effe tight.
Ek weet ouens doen die 19/17 duim combo. Ek beplan om die 21" voor te hou, budget effe tight.