Goeie more!
Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 te koop vir R15000.
Ek het hom gekoop om te restoreer maar gaan nie gou genoeg daar by uitkom nie.
Ek het geen papiere vir die fiets nie.
Het 36000km op.
Ek het al die plastics.
Agter band is nog goed.
Voor band sal binne kort moet vervang word.
Ketting en sprockets sal ook moet vervang word.
Heinrich Wiegand
072 205 3995
[email protected]