2 Nagte in Oos-Kaap. Waar slaap ek?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Papwiel

Pack Dog
Joined
Nov 27, 2010
Messages
285
Reaction score
12
Bike
AJS (all models)
Ek beplan n 3 dag (2 nagte oorslaap) trip in Rhodes, Elliot omgewing.
Kan iemand dalk help met name (en nr's dalk) van lekker plekke om te slaap? Ek weet van Rhodes Hotel en Mountain Shadow Lodge, maar hel duur vir iemand wat net wil shower en slaap. Enige ander plekke?
Ek weet van n plek/lodge aan voet van Barkleypas, maar kan nie die naam onthou nie
Waardeer.
 
Top