Mooi Grondpaaaie / routes rondom Sterkfontein dam en omgewing.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 17, 2017
Messages
181
Reaction score
47
Location
North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo Brakke,

Alle vorspoed vir die nuwer jaar...wielle altyd onder en dag liggie bo!

EK het mos maar n kort t*tt*&, so ek soek altyd die mooi paaie, willie meer val nie ..enige iemand wat dalk weet van redelike groodpaaie / routes om die sterkfontein dam en omgewing, gaan so 5 dae soontoe so wil elke dag n trippie gaan ry, heen en weer, slaap elke aand daarby Qwantani, en daai paadjie in na hulle toe vanaf die hoofpad is al plenty technical vir my.. 🤭 . dis my dag se "rof" daai ... asb as iemand dalk ietsie het...

Dankie julle klomp Honne....

Tjorts,
 
Top