Het die knaap so 6maande terug gekoop,my droomfiets.
Het eers die GS1200Adv gehad,toe ander fietse,en toe loop ek in die een vas.
Skouer van vorige valle begin my nou opdraende gee,die fiets gaan definitief vir my probleme besorg as hy dalk opgetel moet word vorentoe.
Het die Ohlins laat diens by Denver van Bling King in Desember,nuwe bande opgesit.
Fiets loop lekker en alles werk perfek.
Ek is 6.2voet en voete raak ook net aan die grond,redelik hoog as gevolg van die nuwe shocks,was baie laer voordat ek die Ohlins laat doen het.
Klein duik op die tenk,regs onder as jy op die bike sit.
Al die panniers loop saam.
Sal maar weer teruggaan na die 650 klas,ek ry in elk geval te stadig.
R55k met bitter min beweeg ruimte vir onderhandeling (klink altyd sleg vir besigheid :imaposer
92000km
Stan
081 three three 7711 eight
Wil net byvoeg,Welsh het my nou gewys op ñ subframe repair net bokant die agter Ohlin shock.
Glad nie opgemerk nie.
Die man sien alles raak :thumleft: