Nico1
Puppy
Hi,
Ek het 'n 2005 BMW R1200GS rooi wat ek wil verkoop vir R85 000-00 of naaste aanbod.
ABS, Heated Grips, Top Box, FSH, Saddle Bags, Standard Toolkit, Handboek (Service Book), Anakee 2 bande - voor 80% en agter 50% oor, Headlight Protector en nog baie ander ekstras wat op die fiets is.
Ek is die 2de eienaar en het die fiets 'n jaar gelede gekoop by my skoonpa wat hom min gebruik het. Die fiets het 48 000km op en is in 'n baie goeie toestand.
Die rede hoekom ek verkoop is ek het vir my 'n BMW Adventure gekoop en wou die fiets hou vir my vrou maar hy is te groot en wil eerder vir haar 'n BMW 650GS (Twin) koop.
Thanks