Mof
Race Dog
Die bike is meganies mooi na gekyk. Ek pendel op die oomblik tussen Stellenbosch en Durbanville. Ek verkoop omdat ek ‘n ander bike gekoop het om mee te pendel en die een wil ruil vir iets wat beter op die plaas sal werk.
Ek stel belang in enige van die thumpers behalwe ‘n KLR (dis maar my persoonlike kak).
Hy is onlangs gediens en loop seepglad, maar daar is ‘n paar kneusplekkies. ‘n Vriend het ongelukkig tweede gekom in ‘n onderonsie met ‘n taxi so daar is kosmetiese skade soos sigbaar in die kiekies.
Die idee is om die bike nou goedkoop in die mark te sit en dan hom regmaak of plaasbike maak as ek nie ‘n aanvaarbare aanbod kry nie.
Sal hom vir R35k laat gaan soos hy nou is.
Fiets is in Stellenbosch op die oomblik.
Dirk
0845805004

Attachments
Last edited: