Kobus Myburgh
Grey Hound
Ek het besluit om nie langer vas te hou aan die ‘if’s and maybes’ van die bike nie. Ek is klaar met my rally drome en gaan hom ook nie hou vir ‘n ‘light adventure’ bike nie.
Dis nou al ver oor ‘n jaar wat hy klaar is en ek het hom nog nie gery gekry nie.
Daar is verskriklik baie tyd, liefde en ‘n pensioen fonds vol geld in die projek wat ek weet ek nooit sal terug kry nie. My hart sal dit egter nie toelaat om hom weg te gee nie en ek is dus hoopvol dat iemand vir my ‘n aanbod sal maak waarmee ek kan leef. Die alternatief is om hom te maak staan in my braai kamer as herinnering van ‘how to overspend on a project’.
Ek sal vir ‘n foto soek op my ou foon, maar daar is ‘n redelik volledige rekord van die bike hier:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=196394.msg3630192#msg3630192