Zee-Bud
Pack Dog
Elke keer as ek 'n fiets koop dink ek dat ek hom vir altyd gaan hou maar helaas
het ek my eie teorie weer gefnuik. My vrou se "2 jaar turn-around" so hierdie fiets
het dus langer as gewoonlik gehou. :
Hoewel ek dink dat die Dr200 die perfekte plaasfiets is het iets anders oor my pad gekom
en het ek besluit om hom in die mark te sit.
Gekoop Aug 2014 by Bike choice Worcester. Eerste en enigste bestuurder. Amper 7000km
gedoen.
Meganies 100%
Looks 90%
Boekie, spaarsleutels en toolkit ingesluit
Die fiets is nooit registreer nie maar ek dink dit sal nog op die pad kan kom omdat dit nog so
jonk is.
Hierdie is die laastes van die DR 200 wat ingevoer is. Om een of ander rede is hierdie fietse nie
omgewingsvriendelik nie en is vervang met two-stroke fiets nl die van-van en 'n 125 cc.
Hoe omgewingsvriendelik two-stroke is weet ek nie.
Laat weet gerus as iemand belang stel.