- Joined
- Jul 27, 2010
- Messages
- 5,820
- Reaction score
- 927
- Location
- Blouberg, Cape Town
- Bike
- KTM 890 Adventure R
2018 KTM 1090 Adventure R vol ekstras
20 050km – R165000
Hoe beskryf ek my beste fiets tot dusver?
Daar sit ‘n Afrika man met ‘n drom hier tussen jou kniee. Heeltyd slaan hy daai drom, sonder ophou hoor jy hom. Hoe meer jy die oor draai, hoe dringender raak sy slae, en hoe groter jou glimlag.
En die suspensie… Kyk wat Chris Birch met ‘n 1090 Adv R regkry!
Best Adventure Bike of 2017 and 2018 – Cycle World - https://shorturl.at/pKW25. Met ‘n nat gewig van 230kg die ligste Mid-sized adventure bike van sy tyd.
Die beste tyd om die oor te draai is na 120. Dan bly die voorwiel ten minste op die grond☺
Geskiedenis:
Een eienaar sedert 1 600km. Meeste van my 20 000km was langpad, of as ek ‘n passasier moes dra.
Volledige diensgeskiedenis by KTM Kaapstad – laaste diens was 2 maande gelede. Diensintervalle is 10000km of elke jaar. Slaap sy lewe lank in ‘n toe motorhuis.
Die fietse gaan vir +-R155K maar daar is oor R30 000 se ekstras op die fiets wat die koper kry vir 1/3e van die prys. Ek sal dit haat om te moet afhaal☺
Ekstras (totale waarde) – R33130:
BoosterPlug – R2800
Kappa Airstream skerm – R3900
Unifilter – R+-2000
KTM Powerparts Alu Bash Plate – R6200
KTM Powerparts Centre Stand – R4600
KTM Powerparts Heated Grips – R4300
Easily removable when not in use Kappa Pannier Rack – R5120
Extreme Lights LED Dimmable spots, spot brackets, relay, switch: R2280
Desert Fox KTM 1090 Adjustable Short Clutch and Brake Levers - R1520
Extended luggage plate – strengthened and modified to carry any Kappa MonoKey Top Box – R1200
Orange light protector – R500
Grip Up Grip Protectors – R290
KAOKE Manual Throttle Cruise Control – R950
KTM Off Road/ABS/Bad Fuel Dongle - R2070
Bieg: hy het al twee keer omgeval. Een keer toe ek vinnig moes afklim vir ‘n foto by Tiffindell Ski Oord, en een halwe keer in Bainskloof pas (vergeet om die fiets in 1ste te sit teen ‘n helling) – ek kon halfpad keer en hom sag neersit.
Soos ek sê, die beste fiets wat ek nog gehad het, probleemvry. Die fiets is in Table View te sien.
Prys: 165 000
Roodt 082 440 5250

Last edited: