ludwigdohne
Pack Dog
Middag almal
so ek het onlangs besluit om die 21" converstion te doen op my fiets en het n hele paar van die threads gelees van die manne wat dit well gedoen het...
Ek het net n paar vrae ivm die rim en so.
Aangesien die excel rim goedkoper is as n hp2 rim het ek daarop besluit nou is dit n probleem as n ek eerder n 21x1.85 pleks van die 21x2.15 wil opsit en waar kan n speke in die hande kry wat sal pas op die rim asook op my gs hub? kan ek maar hp2 speke kry of is daar beter alternatief?