0012
Race Dog
Daai Britstown middagete (skaap roast as ek reg onthou) was van die lekkerste wat ek al ooit gehad het.
Vir julle vermaak heg ek ons "trip checklist" aan :deal:
Dit was die drie van ons se eerste multi-day bike trip (jul kan mos sien ons is skaars uit die skool uit ) so die lys is moer lank, selfs dinge soos "helmet" en "panties" is neergeskryf net ingeval ons newbies dit ook nog vergeet :lol8:
Soos altyd kom mens maar agter jyt ge over-cater en volgende keer bly die helfte van die goeters by die huis.
Behalwe vir die tools, ons het hulle nodig vir die BMW eepwall: grap net, nie n oomblik se issues van enige van die fietse op die trip nie...